Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives

Ek weet julle is seker al so opgewonde om die fotos te sien…die tyd van die jaar is so mal besig…so ek gaan nie nou baie se nie, ek sal laat die fotos die storie verder vertel…Michelle dit was vir my so lekker om al die maande se beplanning saam met jou te deel, van die kaartjies tot by die groot dag, jy is n spesiale mens xx     …

 

Happiness is being married to your best friend – enjoy the photos xx    

 

Die dag voor die troue het dit gereen asof dit nooit weer gaan ophou nie, aan die einde van die “wedding season” gaan ek verseker n maag seer he van al die stress, ek dink partykeer ek stress baie meer as die bruid self maar n mens se trou dag is so spesiaal en jou fotos is al wat jy na die tyd oor het….en die weer was mooi en …

 

Soos wat ek besig was om die fotos te edit, het ek heeltyd gedink….dit is mos hoe liefde moet wees…elke foto se vir my “happiness” ek is mal oor alles van die troue en ek WEET julle twee gaan mekaar baie gelukkig maak. Moet nooit ophou om met soveel passie vir mekaar lief te wees nie, dit is bitter mooi! xxx              

 

Ek is gewoond aan hectic winde in Jeffreys maar met hierdie troue in Grahamstad moes ek vinnig n plan maak want daar was nie n manier dat ons buite kon fotos neem nie…die wind was ongelooflik sterk, daar was n veld brand en die as het oorals gewaai so dit was omtrent n  “challenge” vir my.  Dankie tog vir  Haricot’s wat ons toegelaat het om binne in hulle pragtige deli …

 

Hierdie was my tweede keer wat ek n troue in Upington gaan afneem het, na die eerste keer het ek gese NOOIT weer nie…dit is net te ver, maar die mense van Upington kruip so diep in n mens se hart in dat ek myself weer daar bevind het. Thomas & Hester dit was vir my vreeslik lekker om julle mooiste dag saam met julle te kon deel…ek gaan laat …