
Ek weet julle is seker al so opgewonde om die fotos te sien…die tyd van die jaar is so mal besig…so ek gaan nie nou baie se nie, ek sal laat die fotos die storie verder vertel…Michelle dit was vir my so lekker om al die maande se beplanning saam met jou te deel, van die kaartjies tot by die groot dag, jy is n spesiale mens xx