
Hierdie was my tweede keer wat ek n troue in Upington gaan afneem het, na die eerste keer het ek gese NOOIT weer nie…dit is net te ver, maar die mense van Upington kruip so diep in n mens se hart in dat ek myself weer daar bevind het. Thomas & Hester dit was vir my vreeslik lekker om julle mooiste dag saam met julle te kon deel…ek gaan laat fotos die storie verder vertel..
One Comment for Thomas & Hester