
Ek het Phillip en Adre-Mari 3 dae voor die troue die eerste keer ontmoet, hulle bly in Namibia en het in PE kom trou om die dag met hulle familie te kon deel. Die liefde tussen julle twee is so duidelik sigbaar, ek is mal oor hoe phillip na jou kyk asof daar niemand anders is behalwe jy nie. Ek hoop julle hou net so baie van die fotos soos ek. xx
2 Responses to Philip & Adre-Mari