
Soos wat ek besig was om die fotos te edit, het ek heeltyd gedink….dit is mos hoe liefde moet wees…elke foto se vir my “happiness” ek is mal oor alles van die troue en ek WEET julle twee gaan mekaar baie gelukkig maak. Moet nooit ophou om met soveel passie vir mekaar lief te wees nie, dit is bitter mooi! xxx
5 Responses to Ray & Rachelle