Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives

Ek het Phillip en Adre-Mari 3 dae voor die troue die eerste keer ontmoet, hulle bly in Namibia en het in PE kom trou om die dag met hulle familie te kon deel. Die liefde tussen julle twee is so duidelik sigbaar, ek is mal oor hoe phillip na jou kyk asof daar niemand anders is behalwe jy nie. Ek hoop julle hou net so baie van die fotos soos …

 

Another beautiful wedding at The Rose Barn, a perfect setting for a happily ever after. Michelle and Daniel I loved spending the day with you, Michelle I cant get over how stunning you looked…it was so difficult for me to pick my favourite photos as there was just to many. xx  

 

My niggie Cristelle bly in die Kaap en ons sien mekaar maar min, so min dat ek vandag vir die eerste keer haar dogtertjie gesien het en sy raak al amper twee en boetie of sussie is ook een van die dae hier. Muis jou dogtertjie is so pragtig, ek was so skoon broeis nadat julle hier weg is, hoop ek sien julle sommer gou-gou weer xx  

 
Corner
Aug
20
Corner

DC and Judy was the winners of my styled couple shoot competition. After 6 years of being married, the love between these two are so beautiful to see. Thanks to words with wings for supplying all the design work for the shoot.      

 

Debbie en haar gesin kom elke jaar vir nuwe gesins fotos, dit is vir my so lekker om te sien hoe die dogtertjies groot word. Julle is n pragtige gesin met die mooiste dogtertjies en ek geniet dit om deel te wees van julle “onthou” oomblikke xx      

 

Hierdie mamma weet wat sy doen en doen dit vrek goed…. Om n klein seuntjie te he en n nuwe baba is nie n maklike takie nie .  Ek kon my verkyk oor hoe besorg philip oor sy baba boetie is, en hy het selfs sy eie kamera gebring om saam met my fotos van sy boetie te neem…te kosbaar vir woorde.