
Net soos wat ek verwag het is Lisa n beeldskone dogtertjie, net so mooi soos haar mamma. Met Lischa en Greg se belly shoot het ek al geweet dat hierdie babatjie nie anders kan as om mooi te wees nie. Babbatjies is so so kosbaar, ek dink nie mens kan ooit genoeg fotos van jou kind he nie, mens wil so graag elke oomblik onthou en hulle veraltyd so klein …
Ek weet nie of ek meer op my senuwees of meer excited was om Pieter en Ester se groot dag af te neem nie. Toe Pieter my kom ontmoet het n maand voor die troue en vir my vertel het dat hy self ook n fotograaf is was ek baie op my senuwees, maar het baie spesiaal gevoel dat julle my uitgekies het om julle spesiale dag af te neem, en …
Ian en LJ het al die pad van die Kaap af gekom om te kom trou by Lombardini. Ek het nog nooit iemand gesien wat so baie soos sneeuwytjie lyk soos LJ nie, sy is so wit soos sneeu, perfekte vel, blink swart hare en het die mooiste groen oe…sprokies mooi! Dankie dat ek deel kon wees van julle sprokies dag.
Sven and Wendy are a picture perfect couples that looks good on every photo. Weddings are always super special but this one was a bit different from your usual wedding. They shared the day with their son Alexandre, and it was so special to see how excited he was to be a part of everything, I just love all the photos of the 3 of them together, the love that they …
Die weer is n groot faktor op n mens se troudag veral as jou troue op die strand is, maar daar is net iets omtrent n strand troue wat vir my so romanties is. Wynand en Anuschka kom albei van Pretoria af maar het al die pad Jeffreys toe gekom om by Walskipper op die strand te kom trou, dit was die perfekte dag vir n sprokies troue en Anuschka …