
Ian en LJ het al die pad van die Kaap af gekom om te kom trou by Lombardini. Ek het nog nooit iemand gesien wat so baie soos sneeuwytjie lyk soos LJ nie, sy is so wit soos sneeu, perfekte vel, blink swart hare en het die mooiste groen oe…sprokies mooi! Dankie dat ek deel kon wees van julle sprokies dag.