
Ek is mal oor troues en elkeen van my bruide is vir my spesiaal. Ek ken vir Karina al n hele rukkie, ons werk gereeld saam op troues sy doen die videos en ek die fotos en dit was vir my “super” spesiaal om deel te kon wees van haar beeldskone sussie se troue. Anneke jy is pragtig van binne en buite en AJ jy is n baie gelukkige man. …
Daar is net iets baie spesiaals vir my omtrent n belly-shoot. Dit is vir my so mooi om te sien hoe die man met soveel liefde na sy vrou kyk wat nou vir hom net nog meer kosbaar is as die dag toe hulle getrou het. Dit is die grootse geskenk wat Liewe Jesus vir n paartjie kan gee, om n kind te he. Lischa ek kan net dink hoe …
Vandat ek julle ontmoet het die eerste keer met die couple shoot, die saam werk met die uitnodings en uiteindelik julle troudag…alles was vir my een groot plesier, julle is regtig twee pragtige mense en ek wens vir julle n leeftyd vol liefde toe. Ek gaan nie baie se nie, weet julle wag al lank vir die fotos so hier is dit….