Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Mar
28

AJ & Anneke

Corner

Ek is mal oor troues en elkeen van my bruide is vir my spesiaal. Ek ken vir Karina al n hele rukkie, ons werk gereeld saam op troues sy doen die videos en ek die fotos en dit was vir my “super” spesiaal om deel te kon wees van haar beeldskone sussie se troue. Anneke jy is pragtig van binne en buite en AJ jy is n baie gelukkige man. Die liefde tussen julle is so duidelik sigbaar, enige fotograaf se droom. Geniet dit julle xxx

 

11 Responses to AJ & Anneke


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *