
Vandat ek julle ontmoet het die eerste keer met die couple shoot, die saam werk met die uitnodings en uiteindelik julle troudag…alles was vir my een groot plesier, julle is regtig twee pragtige mense en ek wens vir julle n leeftyd vol liefde toe. Ek gaan nie baie se nie, weet julle wag al lank vir die fotos so hier is dit….