Ek eindig die jaar op goeie nooit af, n blog post van hierdie pragtige mense se mooiste dag….Mark & Sune, julle vul mekaar so mooi aan en bring verseker die beste in mekaar uit! My wens vir julle is dat julle liefde vir mekaar elke dag net meer sal word, geniet die fotos en mag 2016 die beste jaar ooit wees!
Ek het nie woorde om die troue te beskryf nie….defnitief bo aan my lys van gunstelling troues! Die mooiste venue, perfekte lig, pragtige couple…so baie mooi!!! Hierdie twee mense maak nie net mooi fotos nie maar het ook die mooiste harte, dankie dat julle ons soos familie laat voel het. Mag julle lewe saam geseend wees met alles wat mooi is en n oorvloed liefde. xxx
Hulle se reen is n teken van Seen op jou troudag…..wel julle gaan in oorvloed geseen word. As ek se dit het gereen is dit lig gestel….dit het GEREEN en deur dit alles het Simone die mooiste smile gehad. Hierdie fotos is verseker bo aan my lys van gunsteling fotos. Dankie dat julle so geduldig was deur al die nat en koue, ek het julle belowe dit gaan die moeite …
Jaco en Stacey het al die pad van Rustenburg gekom om op Jeffreysbaai se strand te trou. Hulle het n klein intieme troue gehad met net die naaste familie en vriende….ek moet erken ek dink baie keer dit is die beste manier om te troue! Walskipper is regtig die perfekte venue vir n strand troue…..met die lekkerste kos en die beste van alles die mooiste see uitsig. Mag julle lewe saam …