Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Dec
08

Jean & Simone

Corner

Hulle se reen is n teken van Seen op jou troudag…..wel julle gaan in oorvloed geseen word. As ek se dit het gereen is dit lig gestel….dit het GEREEN en deur dit alles het Simone die mooiste smile gehad. Hierdie fotos is verseker bo aan my lys van gunsteling fotos. Dankie dat julle so geduldig was deur al die nat en koue, ek het julle belowe dit gaan die moeite werd wees en ek is seker julle gaan met my saam stem. Jean moet nooit ophou om met soveel liefde na haar te kyk nie, haar smile se dit alles – julle verdien mekaar xx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *