
Ek het nie woorde om die troue te beskryf nie….defnitief bo aan my lys van gunstelling troues! Die mooiste venue, perfekte lig, pragtige couple…so baie mooi!!! Hierdie twee mense maak nie net mooi fotos nie maar het ook die mooiste harte, dankie dat julle ons soos familie laat voel het. Mag julle lewe saam geseend wees met alles wat mooi is en n oorvloed liefde. xxx