Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Mar
25
Corner

Klein Benrhu is so pragtig…maar hoe dan nou anders met sulke mooi ouers. Geniet elke oomblik julle, hulle word so gou groot xx    

 

Hierdie pragtige familie het al die pad van Kimberley afgekom, hulle is nou een van daai prentjie mooi families waar ek net die knoppie kan druk en elke foto is mooi 🙂  

 

Marlize ken my al vandat linkin 1 is, ek hou elke jaar sy partytjie by happy hippo, weet nie of ek of my kind meer van die plek hou nie…die hoender is natuurlik my favourite! Dit was vir my so lekker om jou familie te kon afneem (en die hoender) jou seuntjies is pragtig net soos hulle mamma xx  

 

Behalwe vir die feit dat ek n fotograaf is en mal is oor fotos, glo ek dat mens gereeld familie fotos moet neem, kinders word so gou groot en mens vergeet so baie van die klein goedtjies wat so spesiaal is.      

 

Die was verseker een van my favourite belly shoots ooit, ons het so baie gelag…dankie julle!

 
Corner
Feb
04
Corner

Danny en Lia ek hoop die fotos laat julle altyd terug kyk en onthou hoe spesiaal die dag was. Dankie dat ek dit saam met julle kon deel, mag julle altyd soveel liefde en geluk in julle lewe saam he. xx