
Ek moet bieg, ek kry altyd die mooiste bruide….ek kon my verkyk na die fotos, Meryke jy is regtig ongelooflik mooi en by gese The Rosebarn is die perfekte plek vir n fee-prinses se mooiste dag. Ek kan sien hoe lief Andre jou het en ek weet sommer julle gaan baie gelukkig saam wees. Geniet die fotos xx
Hierdie is my favourite troue ooit…. Ek kon nie fotos kies nie, alles is vir my mooi so ek moes dit eenvoudig net in twee dele op deel om als met julle te kon deel. Behalwe vir die ongelooflikke mooi venue (Old Mac Daddy, Luxury Trailer Park) was die mense vir my so spesiaal gewees…Irene is al vir die afgelope 6 jaar my grootste “fan” – ek het nooit gedink …
Ek dink nie ek sal ooit kan moeg raak om trou fotos te neem nie…ek raak so opgewonde waneer ek na die fotos kyk en die liefdevolle oomblikke tussen mense kan voel. Hein en Madrie dit was vir my so lekker om deel te kon wees van julle liefdes dag, ek wens vir julle alles wat mooi is vir julle toekoms saam xx