
Karoo troues is verseker my favourite….seker omdat ek in die karoo groot geword het, die mense is so gasvry en liefdevol in daai klein dorpies. Ek het hopeloos te veel fotos gepost want elke een was vir my mooier as die vorige een, so wees maar geduldig daar is baie fotos! Charlotte en Rian – baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie magical dag, ek wens vir julle …
Ek glo dat hierdie twee mense bedoel was vir mekaar – julle liefde vir mekaar is so mooi. Ek het lanklaas n man so verlief gesien – Aneshia is ongelooflik mooi met n nog mooier hart! Ek weet dat julle mekaar net gelukkig gaan maak en ek hoop dat daar binnekort n string kindertjies gaan wees vir my om af te neem! x