Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Oct
30

Stephan & Aneshia

Corner

Ek glo dat hierdie twee mense bedoel was vir mekaar – julle liefde vir mekaar is so mooi.  Ek het lanklaas n man so verlief gesien – Aneshia is ongelooflik mooi met n nog mooier hart! Ek weet dat julle mekaar net gelukkig gaan maak en ek hoop dat daar binnekort n string kindertjies gaan wees vir my om af te neem! x

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *