
Ek was kinderlik opgewonde terwyl ek besig was om hierdie fotos te edit…dit is sprokies mooi…so asof dit prentjies moet wees vir n “happily-ever-after” storie…en ek twyfel nie vir een oomblik dat hierdie storie n mooi einde gaan he nie. Jacques en Jahna julle is so mooi saam, julle vul mekaar aan en maak mekaar gelukkig…elke foto is spesiaal en ek is so bly dat julle my gevra het om die dag saam met julle te deel. xx ps: daar is baie fotos, ek kon nie kies nie
3 Responses to Jacques & Jahna