Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Dec
31

Amos & Suzaan

Corner

Hierdie was n pragtige karoo troue met pragtige mense wat so diep in mens se hart in kruip. Daar is net iets spesiaals omtrent klein dorpies, almal hou saam bruilofsfees, selfs die dorp se band het vir hulle kom “serenade”. Suzaan ek onthou nog die dag wat ek n email van jou af gekry het waar jy my gevra het om na facebook fotos van jou te gaan kyk, hoe bang jy was dat ek van jou sou verwag om in direkte sonlig te kyk…. jy was beslis een van my mooiste bruide ooit, vir my kom iemand se skoonheid nie net van buite nie maar van uit jou hart en met n hart soos joune en jou stunning glimlag maak jy elke foto my mooiste foto ooit. Julle is twee pragtige mense en ek wens vir julle n lewe vol liefde en geluk toe xxx

 

 

 

5 Responses to Amos & Suzaan


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *