
Hulle se reen is n teken van Seen op jou troudag…..wel julle gaan in oorvloed geseen word. As ek se dit het gereen is dit lig gestel….dit het GEREEN en deur dit alles het Simone die mooiste smile gehad. Hierdie fotos is verseker bo aan my lys van gunsteling fotos. Dankie dat julle so geduldig was deur al die nat en koue, ek het julle belowe dit gaan die moeite werd wees en ek is seker julle gaan met my saam stem. Jean moet nooit ophou om met soveel liefde na haar te kyk nie, haar smile se dit alles – julle verdien mekaar xx