
Ek is gewoond aan hectic winde in Jeffreys maar met hierdie troue in Grahamstad moes ek vinnig n plan maak want daar was nie n manier dat ons buite kon fotos neem nie…die wind was ongelooflik sterk, daar was n veld brand en die as het oorals gewaai so dit was omtrent n “challenge” vir my. Dankie tog vir Haricot’s wat ons toegelaat het om binne in hulle pragtige deli fotos te neem. Anna-Mare en Ryno julle is n stunning couple en slegte weer of goeie weer die liefde tussen julle is onbeskryflik mooi. Geniet die fotos xx
6 Responses to Ryno & Anna-Mare