Tom en Inge het in my hart ingekruip van dat ek hulle die eerste keer ontmoet het. Dit was vir my so lekker om deel te kon wees van julle spesiale dag en ek weet julle twee was vir mekaar gemaak, julle vul mekaar so mooi aan en is albei twee pragtige mense. Hoop julle geniet die fotos x
9 Responses to Thomas & Inge