Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Jan
02

Pierre & Simone

Corner

Pierre & Simone is n awesome couple en ek het dit vreeslik geniet om deel te kon wees van hierdie spesiale dag! Pierre se pa het die preek gedoen en ek moet se ek was al by bitter baie troues in my lewe maar hierdie was een van die mooiste boodskappe wat ek nog gehoor het en dit was net nog mooier omdat die boodskap van sy pa se hart af gekom het. Ek weet julle gaan n lang pad saam stap mens hoef net na julle te kyk om die liefde tussen julle te sien, mag dit altyd so bly! x

 

3 Responses to Pierre & Simone


  1. Mooi mooi mooi! Oulikste couple en super special troue! Welgedaan Lynette:)

  2. Baie baie mooi. So natuurlik. Well done.

  3. Hanna-mari

    Foto’s lyk stunning!!!! Dit was n ongelooflike dag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *