I cant get over this beautiful bride, and what a perfect day it was. Francois & Sanet got married at Lombardini’s stunning new venue. I made sure to post a few photos of the venue so that everyone who has not yet seen it, will know what I am talking about when I say – it is beautiful! What a special day it was, filled with so many wonderful moments, emotions and …
Ek is so excited om die familie fotos met julle te deel. Tyd gaan so gou verby, ek is self n mamma en se baie keer ek wens linkin was al groter of as hy ouer is sal ons meer kan doen….maar eintlik is dit van die kosbaarste oomblikke wanneer hulle nog so klein is en op mamma se skoot wil sit, soene wil gee en op pappa se rug …
Dit was vir my so groot voorreg om hierdie troue te kon doen. Ek ken al vir Freda van skool dae af, sy was n paar jaar jonger as ek (hoe oud voel ek nou skielik) ek onthou haar as die pragtige blonde dogtertjie wat nou n nog mooier vrou geword het. Wat hierdie troue nog meer spesiaal maak is dat sy met een van my broer se beste vriende getrou …
Ek vra altyd vir my couples hoe hulle ontmoet het…..ek is mal oor mooi liefdes verhale en AC en Dorette se storie was vir my so mooi. Hy was vir baie jare haar beste vriend, hy het geduldig gewag vir die regte tyd en geglo dat sy die een vir hom is, so bly dat julle mekaar gevind het! Ek wens vir julle n toekoms vol liefde en baie geluk, en …
Waneer ek kyk na die fotos beleef ek weer elke oomblik van die dag, sjoe Lindy jy was n ongelooflikke mooi bruid!!! Martiens is n baie goeie vriend van my broer so hierdie was n ekstra spesiale troue in die hartjie van die karoo! Lindy en Martiens mag julle toekoms saam net so mooi wees soos julle xxx