Nog n pragtige troue by The Rosebarn….sprokies mooi soos altyd! Michelle jy is n baie spesiale mens en het so diep in hart gekruip. Mag julle veraltyd so gelukkig wees soos op julle troudag en julle liefde vir mekaar net meer en meer word elke dag. Geniet die fotos xxx