
Ek glo dat hierdie twee mense bedoel was vir mekaar – julle liefde vir mekaar is so mooi. Ek het lanklaas n man so verlief gesien – Aneshia is ongelooflik mooi met n nog mooier hart! Ek weet dat julle mekaar net gelukkig gaan maak en ek hoop dat daar binnekort n string kindertjies gaan wees vir my om af te neem! x