Niekie & Chantal se bruilofsfees was by Lake de la Vie – sprokies mooi dag met n happy ending! Chantal jy het diep in my hart in gekruip die afgelope paar maande. Jy en Niekie was bedoel om saam te wees en die liefde tussen julle is duidelik sigbaar. xx
2 Responses to Niekie & Chantal