
Die dag voor die troue het dit gereen asof dit nooit weer gaan ophou nie, aan die einde van die “wedding season” gaan ek verseker n maag seer he van al die stress, ek dink partykeer ek stress baie meer as die bruid self maar n mens se trou dag is so spesiaal en jou fotos is al wat jy na die tyd oor het….en die weer was mooi en die bruid nog mooier…