
Die weer is n groot faktor op n mens se troudag veral as jou troue op die strand is, maar daar is net iets omtrent n strand troue wat vir my so romanties is. Wynand en Anuschka kom albei van Pretoria af maar het al die pad Jeffreys toe gekom om by Walskipper op die strand te kom trou, dit was die perfekte dag vir n sprokies troue en Anuschka het soos n bruid in n boek gelyk absoluut beeldskoon.
3 Responses to Wynand & Anuschka