Hierdie was die eerste keer wat ek n troue in Patensie afgeneem het, ek was nogaltyd mal oor die mense van die valley…mens voel altyd so tuis daar. Ek het dit vreeslik geniet om deel te kon wees van julle pragtige dag en wens julle al die beste toe vir julle toekoms saam.
One Comment for Tiaan & Carina