
Pierre & Simone is n awesome couple en ek het dit vreeslik geniet om deel te kon wees van hierdie spesiale dag! Pierre se pa het die preek gedoen en ek moet se ek was al by bitter baie troues in my lewe maar hierdie was een van die mooiste boodskappe wat ek nog gehoor het en dit was net nog mooier omdat die boodskap van sy pa se hart af gekom het. Ek weet julle gaan n lang pad saam stap mens hoef net na julle te kyk om die liefde tussen julle te sien, mag dit altyd so bly! x
3 Responses to Pierre & Simone