Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Aug
20

Lisa

Corner

Net soos wat ek verwag het is Lisa n beeldskone dogtertjie, net so mooi soos haar mamma.  Met Lischa en Greg se belly shoot het ek al geweet dat hierdie babatjie nie anders kan as om mooi te wees nie. Babbatjies is so so kosbaar, ek dink nie mens kan ooit genoeg fotos van jou kind he nie, mens wil so graag elke oomblik onthou en hulle veraltyd so klein hou.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *