Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Apr
02

Du Toit & Irene (Deel 1)

Corner

Hierdie is my favourite troue ooit….

Ek kon nie fotos kies nie, alles is vir my mooi so ek moes dit eenvoudig net in twee dele op deel om als met julle te kon deel. Behalwe vir die ongelooflikke mooi venue (Old Mac Daddy, Luxury Trailer Park) was die mense vir my so spesiaal gewees…Irene is al vir die afgelope 6 jaar my grootste “fan”  - ek het nooit gedink dat ek ooit iets soos n “fan” sou he nie.  n Jaar terug het ek n email gekry wat se “ek wil jou asb boek vir my troue” ek moet erken ek was maar vrek nervous…ek het gebid vir mooi weer, n perfekte dag en dat my fotos jou verwagtinge sou oortref.

Liefste Irene, jy is n besonderse mens en ek voel so blessed om so groot deel van julle troudag te kon wees. Dit was regtig n amazing troue, soveel liefde wat daarin gegaan het…jou ma wat jou rok gemaak het, jou sussie wat jou hare gedoen het, die liefde tussen jou en Du Toit –  julle het my net weer laat besef hoekom ek my werk so baie geniet!

Geniet die fotos xxx

 

 

 

 

3 Responses to Du Toit & Irene (Deel 1)


  1. Irene Louw

    Lynette!!

    So baie dankie vir die BEAUTIFUL foto’s, dis soooooooooo mooi!!

    Jy het rerig `n talent en dit was so lekker om die foto’s te neem, kan nie wag om almal te sien nie!!

  2. Bonita de Klerk

    OMW Irene dis mooiste troufotos wat ek nog gesien het!!!!

  3. Pingback: Books & Bicycles Old Mac Daddy Wedding by Captured Moments Photography {Irene & Du Toit} - SouthBound Bride

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *