Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Apr
15

Benrhu se 1ste Verjaarsdag

Corner

Elmien is n klient wat n baie spesiale vriendin geword het en ek neem al vir Benrhu af vandat hy in sy mamma se maag was. Dit was vir my so n groot eer om deel te kon wees van die pragtige seuntjie se verjaarsdag en ek is so dankbaar dat hulle oor my pad gekom het. Ek sien uit om nog n lang pad saam met julle te stap en memories te maak – as ek kyk na al die moeite wat hierdie mamma gedoen het vir n 1ste verjaarsdag kan ek nie wag om te sien wat wag vir sy troue nie xx

Partytjie design werk deur words with wings

 

One Comment for Benrhu se 1ste Verjaarsdag


  1. Elmien

    Dankie dankie dankie Lynette. Jy kan werklik die atmosfeer vasvang met jou lens. Hierdie is sulke kosbare oomblikke en jy het vir my net so kosbare vriendin geword! Ek sal sy troue net so mooi maak eendag as jy sulke mooi foto’s sal kom neem :)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *