Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Feb
16

Rob & Francke

Corner

Hierdie fotos maak my soooo opgewonde, ek LOVE elke liewe een!!! Francke jy was n super mooi bruid,  ek kan sien hoe lief Rob jou het en hoe gelukkig julle mekaar maak. Dit was vir my n fees om die dag saam met julle te kon deel. Mag julle veraltyd en altyd soveel liefde vir mekaar he! Geniet die fotos xx

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *