Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives

This was one amazing day,  a special ceremony and christening…really something to remember. Once again I just love shooting weddings at the Rosebarn, every moment is magical at this stunning venue! Enjoy the photos xx  

 

Hierdie is altyd een van my hoogte punte in die jaar, my valentyns kompetisie…. Dit is so lekker om n “styled shoot” te doen, ek raak kinderlik opgewonde oor al die mooi wat ek kan afneem. Cara-Lu en Noel was die perfekte couple vir die shoot, en ek kan my verkyk aan hoe mooi sy is – Noel jy is een baie gelukkige man, pas haar mooi op! xxx Thank …

 
Corner
Apr
20
Corner

“Couples who laugh together, stay together” – when I look at these two and how much they laugh together I can see a lifetime of happiness! I had so much fun spending the day with you and wish you all the best for your future together xx  

 

Soveel liefde tussen die mamma en pappa – mag hierdie klein dogtertjie vir julle soveel vreugde bring en julle liefde vir mekaar net sterker word xx      

 

Elmien is n klient wat n baie spesiale vriendin geword het en ek neem al vir Benrhu af vandat hy in sy mamma se maag was. Dit was vir my so n groot eer om deel te kon wees van die pragtige seuntjie se verjaarsdag en ek is so dankbaar dat hulle oor my pad gekom het. Ek sien uit om nog n lang pad saam met julle te stap …

 
Corner
Apr
14
Corner

Ilse se smile is so aansteeklik mooi, nie net is sy n mooi mens van buite nie maar nog mooier van binne. My man lag altyd as hy sien hoe ek huil op troues asof ek die mense al jare ken en deel is van die familie maar dit is so moeilik om nie lief te word vir elke een van my bruide waneer ek so lang pad saam met …