Troues soos die is die rede hoekom ek so mal is oor my werk…. Nie net was my bruid beeldskoon nie maar sy is ook n sagte liefdevolle mens, en Marius pas perfek by haar, n ware liefdes verhaal. Ek wens vir julle n toekoms vol liefde en baie geluk en mag julle veraltyd elke kosbare oomblik onthou van die spesiale dag waneer julle na die fotos kyk xx