Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Nov
14

Leya Pretorius

Corner

n Kind is verseker die grootste geskenk wat Liewe Jesus vir n mamma en pappa kan gee. Ek verkyk my elke keer aan hoe volmaak die klein mensies gemaak is. Die liefde wat mens vir jou kind het is onbeskryflik, geniet elke oomblik saam met haar… hulle word so gou groot xx

 

One Comment for Leya Pretorius


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *