Leandi het vir maande voor haar troue elke week vir my n email gestuur van mooi fotos wat sy gesien het, so ek het geweet haar fotos is vir haar baie belangrik. Ek is bitter bly die weer het mooi saam gewerk en is seker jy gaan baie gelukkig wees met jou fotos, jy was n pragtige bruid en ek het dit vreeslik geniet om deel te wees van julle groot dag. x
One Comment for Jaco & Leandi