Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Mar
18

Inga & Neale

Corner

Hierdie troue was een groot liefdes fees, vriende en familie het van ver gekom om in die spesiale dag te deel. Partykeer vergeet n mens waaroor n troudag eintlik gaan, nie oor hoeveel jy spandeer het op die blomme of oor hoe lekker die kos was nie maar oor die feit dat twee mense besluit het om n belofte te maak om vir die res van hulle lewe lief te wees vir mekaar….by hierdie troue kon ek verseker die liefde voel! Dankie dat ek deel kon wees hiervan xx

Ps: Hierdie was n briefie wat Neale vir Inga geskryf het toe hulle in St5 was…min het hy toe geweet dat hy eendag met haar gaan trou, ek moes dit net met julle deel:

10 Things I love about you

Jy’s baie mooi, Jy’s lekker kort soos ek, Jy het n goeie persoonlikheid, Jy’s lojaal, Jy het swart hare (net soos ek), Jou lippe is lekker sag en soenbaar, Jy gebruik lekker spuitmiddels, Jy’s spesiaal vir my, Jy is die wereld se koningin, Ek kry hoendervleis as ek jou sien, Jou lyfie is so mooi en jou lippe so rooi, Ek is n helfte, jy’s n helfte en saam is ons n hele!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *