Hierdie is altyd een van my hoogte punte in die jaar, my valentyns kompetisie…. Dit is so lekker om n “styled shoot” te doen, ek raak kinderlik opgewonde oor al die mooi wat ek kan afneem. Cara-Lu en Noel was die perfekte couple vir die shoot, en ek kan my verkyk aan hoe mooi sy is – Noel jy is een baie gelukkige man, pas haar mooi op! xxx
Thank you so much to all the service providers that helped to make this shoot so perfect!
Iris Gomez – Makeup
Jade (Images) – Hair
Words with Wings – Design and stationary