Elmien is n klient wat n baie spesiale vriendin geword het en ek neem al vir Benrhu af vandat hy in sy mamma se maag was. Dit was vir my so n groot eer om deel te kon wees van die pragtige seuntjie se verjaarsdag en ek is so dankbaar dat hulle oor my pad gekom het. Ek sien uit om nog n lang pad saam met julle te stap en memories te maak – as ek kyk na al die moeite wat hierdie mamma gedoen het vir n 1ste verjaarsdag kan ek nie wag om te sien wat wag vir sy troue nie xx
Partytjie design werk deur words with wings
One Comment for Benrhu se 1ste Verjaarsdag