Rino & Wiandi baie dankie dat ek julle bruilofsfees met julle kon deel. Julle is n pragtige couple, met so baie vriende en familie wat julle baie lief het….wat n groot blessing! Mag julle lewenspad saam gevul wees met so baie liefde en geluk! Geniet die fotos!! Liefde xx