Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Nov
24

Jaco & Stacey

Corner

Jaco en Stacey het al die pad van Rustenburg gekom om op Jeffreysbaai se strand te trou. Hulle het n klein intieme troue gehad met net die naaste familie en vriende….ek moet erken ek dink baie keer dit is die beste manier om te troue! Walskipper is regtig die perfekte venue vir n strand troue…..met die lekkerste kos en die beste van alles die mooiste see uitsig. Mag julle lewe saam net so mooi wees soos julle troue dag xx

  

3 Responses to Jaco & Stacey


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *