Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
Nov
10

Liddell familie

Corner

Ek is so excited om die familie fotos met julle te deel. Tyd gaan so gou verby, ek is self n mamma en se baie keer ek wens linkin was al groter of as hy ouer is sal ons meer kan doen….maar eintlik is dit van die kosbaarste oomblikke wanneer hulle nog so klein is en op mamma se skoot wil sit, soene wil gee en op pappa se rug wil ry. Deesdae wens ek, ek kon tyd laat stil staan of van elke oomblik n video maak sodat ek nooit hierdie tyd hoef te vergeet nie. Ek hoop julle kan eendag terug kyk na die fotos en onthou hoe spesiaal dit was – julle is n pragtige gesin met soveel liefde vir mekaar! xxx

PS: die bokkie was my favourite 🙂

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *