
Waneer ek kyk na die fotos beleef ek weer elke oomblik van die dag, sjoe Lindy jy was n ongelooflikke mooi bruid!!! Martiens is n baie goeie vriend van my broer so hierdie was n ekstra spesiale troue in die hartjie van die karoo! Lindy en Martiens mag julle toekoms saam net so mooi wees soos julle xxx
One Comment for Martiens & Lindy