
My laaste troue vir die seisoen was verseker een van die koudste dae wat ek nog in Jeffreys ervaar het. Cavan en Ane dankie dat ek die dag saam met julle kon deel, ek wens vir julle net liefde en geluk vir julle toekoms saam. Geniet die fotos en koester elke oomblik saam.