Falling in love | getting married | being pregnant | and watching your children grow up are all row up are all part of life's seasons and changes. I consider myself lucky enough to be a part of those special moments in people's lives
Corner
May
07

De Necker & Cara

Corner

Elke meisie droom van haar troudag, maar partykeer is die werklikheid nog mooier as n droom. Die Rosebarn is vir my een van die mooiste venues en Cara een van my mooiste bruide. Julle troudag was so spesiaal, dit is vir my so mooi om die liefde tussen julle, julle familie en vriende en belangrikste van alles die liefde tussen julle en God te kon ervaar. Hierdie was verseker n Bruilofsfees wat ek altyd sal onthou. Geniet die fotos julle xx

 

3 Responses to De Necker & Cara


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *