
My niggie Cristelle bly in die Kaap en ons sien mekaar maar min, so min dat ek vandag vir die eerste keer haar dogtertjie gesien het en sy raak al amper twee en boetie of sussie is ook een van die dae hier. Muis jou dogtertjie is so pragtig, ek was so skoon broeis nadat julle hier weg is, hoop ek sien julle sommer gou-gou weer xx
4 Responses to Jaco, Christelle & Elleh